PLAASBESTUURDER (KERN- EN STEENVRUGTE) (Canada)

PLAASBESTUURDER (KERN- EN STEENVRUGTE) (Canada)

06 Sep
|
HR Management u0026 Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department
|
Canada

06 Sep

HR Management u0026 Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department

Canada

Ons kliënt, ‘n gevestigde kern- en steenvrugte produsent, geleë in Breërivier (tussen Wolseley en Worcester), is op soek na 'n ervare, dinamiese en resultaatgedrewe Plaasbestuurder om die volle produksie van hul kern- en steenvrugteplaas te bestuur. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die beplanning, bestuur en uitvoering van alle produksie-aktiwiteite om optimale opbrengste en vruggehalte te verseker.

VERANTWOORDELIKHEDE

- Bestuur productiwiteit & kwaliteit van werkers
- Volledige bestuur van alle produksie-aktiwiteite op die plaas.
- Bestuur van besproeiing, bemesting, gewasbeskerming en snoeiprogramme.
- Monitering van vrugkwaliteit, opbrengste en produktiwiteit.
- Verseker dat alle voedselveiligheids-, kwaliteit- en veiligheidsvereistes nagekom word.
- Bestuur van begrotings, insetkoste en hulpbronne.
- Noue samewerking met die pakstoor om optimale vrugkwaliteit en doeltreffende logistiek te verseker.
- Organisering en monitoring van werkers, oes, besproeiing, bemesting en stukwerk




- Rekordhouding van werksaktiwiteite

VEREISTES

- Minimum 10 jaar bewese ervaring in die bestuur van kern- en/of steenvrugproduksie.
- Pakstoor-ervaring of -agtergrond sal sterk in jou guns tel.
- Goeie kennis van moderne boerderypraktyke, besproeiing, bemesting en gewasbeskerming.
- Sterk leierskap-, kommunikasie- en mensebestuursvaardighede.
- Geldige bestuurslisensie.
- Tersiêre opleiding in lanbou sal voordelig wees
- Akkuraat, tydig, netjies en oplettend
- Moet bereid wees om naweke en na ure te werk
- Goeie Administrasie en kommunikasie vaardighede in Engels en Afrikaans
- Meganiese kennis sal in u guns tel

AANSOEK SLUITINGSDATUM: 9 AUGUSTUS 2026

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.

Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.

📌 PLAASBESTUURDER (KERN- EN STEENVRUGTE) (Canada)
🏢 HR Management u0026 Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department
📍 Canada

Reply to this offer

Impress this employer describing Your skills and abilities, fill out the form below and leave Your personal touch in the presentation letter.

Subscribe to this job alert:

Get the latest job offers by email for: plaasbestuurder (kern- en steenvrugte) (canada) / canada

Subscribe to this job alert:

Get the latest job offers by email for: plaasbestuurder (kern- en steenvrugte) (canada) / canada